Sommige manne kom reeds in Bloem aan (‘n paar van ons om gholf te speel in die Reunie- gholfdag). Laatmiddag en aand gaan sommige van die manne ‘n biertjie of twee drink by die Oud-Studenteklub oorkant die skool.

October 12 @ 16:00
16:00 — 21:00 (5h)
Oud-Studenteklub