Header Image

KLASMAATS

Our Profiles

Abraham (Abie) Dreyer

Ek het in my Grey-jare sowat 11 km van die stad gewoon.  Vervoer was maar 'n probleem, so ook om sport te beoefen.  Ek het met wedvlugduiwe geboer en op aandrang van Chris en…

Abrie Senekal

Ek bly my hele lewe lank op die plaas Penrith in die Viljoenskroon-distrik. My pa is begin 1968 aan kanker oorlede en dus moes ek ná matriek gaan boer. In 1973 is ek getroud…

Alan Andre

I conscripted to Air Force Gymnasium at Valhalla in 1969 and spent six months at Waterkloof with Mirage squadron as safety equipment technician. I played sport for a while at Kovsies and Rhodes Universities.…

Alewyn Vorster

In standerd 7 by Grey aangekom van 'n heelwat kleiner, gemengde skool in Alberton en bietjie oorweldig gevoel. In matriek het ek vir die Cherries (een wedstryd vir die Peaches) en eerste span senter…

André (Poepies) Barends

I was fortunate enough to captain Grey's cricket team as well as the Free State Nuffield team and represent Free State at tennis and hockey at school. After leaving school, I was in the…

André van Wyk

Ek het in 1969 my dienspligjaar by 3 SAI in Potchefstroom gedoen, waarna ek as tegniese beampte in die Department Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat gewerk het.

Anton (Kop) Louw

Ná my Grey-jare verwerf ek 'n BSc-graad by Tukkies en werk vir vier jaar vir die staat. Ek kry werk by Pannar-saadmaatskappy en werk vir 35 jaar vir dié maatskappy.  Ek was op Delmas…

Arie (Johnny) Neeleman

Ek was my hele skoolloopbaan van Sub A tot matriek in Grey. Op laerskool het ek deelgeneem aan atletiek en rugby. Geen sportdeelname op hoërskool. Ná matriek was ek in die vloot vir 12…

Arnold Crous

Ek was van 1960 (standerd 2) tot 1968 op Grey, waarna ek aan die Universiteit Vrystaat geswot het. Ek het op die onderste sport van die leer daar begin werk as assistant-vakkundige beampte in…

Arthur Taute

Having left Grey in 1968, I went to do my bit for PW et al and became a mortar specialist for 3 SAI in Potch.  Spent quite a bit of time on the border…

Bees van Blerk

Hy was 'n lat van sixty-eight; Te kort vir speel, te oud vir universiteit; Die oproep vir die weermag was ’n goeie roep; 'n draai by Parabats het hom vroeg versoek. 'n Jaar daarna…

Blake Phillips

In 1969 I went to the Air Force, where I was regimental instructor. In 1970 and 1971, I played rugby for Natal University, where sport (and sports!) got in the way of study. In…

Bryan Rothwell

I joined Standard Bank in Bloemfontein in 1969, where I worked for five years before working for Allen Stern at Stern’s Furnishers for three years. The soccer players will remember Allen, who played for…

Butch Dukas

Ná my skooljare was ek 'n jaar in die Weermag, 'n jaar op Virginia-myn, 'n jaar in Kimberley en toe in 1974 terug Bloemfontein toe waar ek veertig jaar vir National and Overseas gewerk…

Carl Kuschke

As jy “re´sume´” ontleed, dan is: Re´ = reunie van 2018 Su=- special and unique Me´ = me I started my university career in 1969 and qualified as an architect at the close of…

Cedric Doyle

I spent eight years at Grey. While I played tennis and soccer, I was not too involved in sport at school as I spent most of my weekends sailing at Rustfontein dam. I was…

Charl (Charlie) Claassens

My hoërskooljare by Grey was goeie tye.  I do not believe that my rugby team had a name other than “Die Vyfdes”, but do recall enjoyable games against Tralies and Saints. Ná skool is…

Chesh (CA) Laesecke

“A retired husband is a wife’s full-time job.” This according to my wonderful, long-suffering wife, Isolde. I have two children: My son, Sean, and daughter, Janine, who lives in Australia. She, in turn, has…

Chris (PC) Hugo

Ná my jaarlange militêre opleiding in die Lugmag by Valhalla in Pretoria, keer ek terug na Bloemfontein waar ek by die Provinsiale Administrasie as assistant-sekretaris van die OVS Dorperaad werk. In 1973 trou ek…

Chris (Silence) Theron

Ek was ná skool baie opgewonde toe ek na die SAGD opgeroep is.  Ek het gedink dit is die SA Geheime Diens en dat ek 'n James Bond in wording is.  Dit blyk toe…

Chris Pienaar

My grootste prestasie by Grey was dat ek die voorreg gehad het om daar te kon matrikuleer (weens die afstand tussen huis en skool kon ek ongelukkig nie my tennisloopbaan by Grey voortsit nie).…

Chris van Rensburg

Ná matriek is ek twee jaar weermag toe, waarna ek aan die Universiteit van die Vrystaat 'n B.Sc-graad met Genetika, Mikrobiologie en Plantkunde as hoofvakke behaal. Ek verwerf ook ‘n B.Sc-honneursgraad met 'n tesis…

Christo Streeter

The Grey years were very good to me. So, after military service in the air force, I started an academic career at the University of the Free State, followed by post-degree studies at the…

Cliff Greyvenstein

Conscripted to the Army in 1969 and enlisted to the Hotel School in 1970. Opened the Civic Restaurant at the Civic Theatre in Bloemfontein with a partner in 1973. Married to my first wife…

Clifford (Cliff) Thurtell

I was in Pretoria for most of my schooling before I went to Grey from std. 8 to 10. Played cricket (not well), and was mostly involved in academic things at school. I was a nerd. If I recall correctly, I was a library monitor at one point!

Clive Levitt

After graduating from Grey, army (which I was kicked out of in 1969, honourable discharge, LONG story), Natal and Cape Town Universities, I left SA and have lived in Jerusalem, Amsterdam, San Diego and…

Cyril Shilansky

Attended Grey College from Sub A to matric. Did basic military service at 1SSB in Tempe, Bloemfontein, and 1 Military Hospital, Pretoria. Attended University of Cape Town and entered the teaching profession as a…

Danie (Serfie) Serfontein

I received a BSc honours degree in Geology at RAU in 1974, the year that I got married to Maryna Swart. From 1975 to 1978, I lectured in geology at the University of the…

Darryl Furness

I did my military service in the State President’s Guard in 1969. From 1970 to 1977 I worked for a firm of chartered accountants and auditors in Bloemfontein.

Dennis Polivnick

After working at an accounting firm and a large bottle store group to gain business experience, I joined my dad and brothers in the family liquor business in 1971. My brother and I bought…

Derrick du Toit

Ná skool gaan studeer ek ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en verwerf my B.Ing graad in 1973. Ek trou in 1978 met Trudene du Plessis en stig in 1980, saam met Paul van Niekerk, ‘n ingenieursmaatskappy in Pretoria, bekend as IST.

Dolf Erasmus

Ná matriek is ek na die Leërgimnasium op Heidelberg, waarna ek op Walvisbaai gestasioneer was. Ek het vir ’n wyle as ’n skrynwerker dakke opgesit en deur Unisa begin swot voordat ek Potchefstroom toe is waar…

Eric (Sneis) Wolfaardt

Ná matriek het ek eers ingenieurswese geswot op Tuks. Toe oorgeslaan na regte op UOVS. Ek het verskeie poste beklee by FNB-trustdienste oor die hele land, die laaste agt jaar as Streekshoof in Kaapstad.…

Ernest Rood

Ná skool het ek aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar ek my as tandarts bekwaam het. Ek het daarna ’n praktyk in Bloemfontein begin en praktiseer nog. Ek is getroud met Elna en drie…

Etienne Rothbart

After school, I joined The Friend newspaper for six years. In 1975, I moved to the Natal Mercury, where I stayed for three years. In 1978, I moved to The Rand Daily Mail in…

Eugene Bekker

Ek was ’n baie gewone outjie wat elke dag net sy “job” gedoen het. Ek is rustig ná 25 jaar van HOD, onderwyser en waarnemende hoof by Dale College Primary School in King William’s Town;…

Fred Bruce-Brand

After a year of military service, I studied Accountancy at Pretoria University, obtaining a B Com Honours degree. While doing my “articles” at Von Geusau, Coetzee and De Wit (who later became the Pretoria…

Fred van der Riet

From 1969-1974 I studied medicine and got a wife.  She, Marita, got me and a nursing degree. We moved to Pretoria for me to go do "army" at Oshakati … and more. Marita got…

George (JG) Schepers

After matric, I studied at the University of the Orange Free State where I obtained a B.Com degree in 1971. I then joined the Free State Provincial Administration as Administration Officer: Alienation of Land.…

Gerrie Zaaiman

Ná matriek het ek Weermag-opleiding ontvang by die Leërgimnasium op Heidelberg, Transvaal, waarna ek by 4SA Infanterie-Bataljon op Middelburg, Transvaal, gestasioneer was. Op Stellenbosch was ek in Eendrag, waar ek siviele ingenieurswese geswot het,…

Gerrit (Jorrie) Jordaan

Ek was vir ‘n stuk of agt jaar op Grey – ‘n besonders goeie tyd in my lewe. Dankie vir die positiewe aandeel van al my maats daari

Graham Bickell

Begin werk by Standard Bank, Bloemfontein, ná matriek. Ná ses maande na lugmagbasis Valhalla vir militêre opleiding. Liefde vir motors het my laat besluit om my ambag as motorwerktuigkundige by Williams Hunt, Bloemfontein, te…

Harold Verster

Op Vrede gebore – daarna was daar glo nie weer vrede nie! Speel in 1962 vir Noordoos-Vrystaat onder 12 in Bloem teen Vrystaat. Dawie Snyman (vir Vrystaat), druk die enigste en wendrie. Daardie dag…

Henry Muller

Obtained the M.B.Ch.B. degree at the University of Stellenbosch and still active in Claremont, Khayelitsha and Langa, Cape Town. Diploma in Aviation Medicine (1979), worked at 1 and 2 Military Hospital, Military Medical Institute…

Hermann Leibbrandt

My filosofie was nog altyd om die lewe aan die keel te gryp en dit so 'n bietjie rond te skud. Ek probeer dus hard om NIE 'n loopbaan te bou nie en misluk…

Hymie J Hurwitz

After matriculating at Grey College, I did my basic military service and then went into the cycle business in Bloemfontein.  I then got involved with the Bloemfontein Chamber of Commerce and was honoured to…

Igert le Roux

Nadat die beroemde ou Grey-klok sy afskeidsdeuntjie gesing het vir die 1968- matrieks, het my paadjie koers gevat deur die pantserkorps en Kovsies. Daarna het ’n draai deur die onderwys gevolg voodat ek by…

Isak (Sakkie) Saaiman

Ek het ná my Grey-jare by die Lugdiens in Bloemfontein aan die adminkant begin werk.  Ek het toe my jaar diensplig in die Vloot gedoen, waarna ek terug is Lugdiens toe. Ek is later…

Jackie Leonard

Ná skool en ’n kursus op Glen, het ek die saaiboerdery betree voordat ek Amerika toe is waar ek vir sowat ’n jaar op plase gewerk het. Ek, wat toe nog nooit ’n stroper…

Jeff Longman

I have been married to Kaye since 1977. We have three children and six grandchildren: three in Dubai and three in Cape Town. After school, I joined a reinsurance company (it was either them…

JJK van der Merwe

Ek was vanaf standerd 6 (vandag graad 8) op Grey Kollege.   My noemnaam was “JJK”.  Op skool het ek skaak gespeel en was ek lid van die kadetorkes. Ná matriek het ek die Grade…

Johan Botha

1969 tot 1974: Universiteit van Stellenbosch, behaal grade MB ChB in 1974. 1975: Internskap Welkom Hospitaal en locum tenens Ernest Oppenheimer Hospitaal, Welkom. 1976: Militere diensplig, eerste helfte van die jaar te Kamp Alfa…

Johan Claasen (Clasie)

I am fortunate and very thankful to have been born in South Africa and to have attended Grey College and Stellenbosch. The relative small, but dynamic and challenging South African economy – especially the…

Johan de Klerk (Klarkie)

Op skool een van die stiller manne.  Siviele ingenieurswese aan Tuks geswot en daarna werksaam by die Departement van Waterwese. In 1991 deur die Minister van Waterwese aangestel as Hoof-Uitvoerende Beampte van die Bloem…

Johan du Preez Smith

Johan (ook bekend as Smittie, Du Preez, De Poep, Dok). 1964: Kaptein van die onder 14e-krieketspan (rede: enigste persoon wat op laerskool krieket gespeel het). 1968: Dux-medalje (rede: pa het die vooruitsigte van die…

Johan Kruger (Cloaks)

Ek was van 1964 tot 1968 op Grey. Hoogtepunte op skool was om vir die Peaches-rugbyspan te speel en om saam met Tom Ferreira die Peaches-skêr te vervolmaak: ’n beweging wat tot vele drieë…

Johann (Sog) Steyl

In 1969 is ek Potchefstroom Landboukollege toe. Elke jaar drieweke-kommandokampe tot 1974 gedoen. 1970 tot 1974: geboer naby Thaba Nchu. Oktober 1974: Rhodesië toe getrek. Van Oktober 1974 tot 1980 was ek betrokke in…

John Bezuidenhout

I did my military training at the Air Force Gymnasium, Valhalla, after which I joined my parents’ company, Vista Homes, where I was put into boot camp as a trainee site-foreman. Apart from ensuring…

John Keeley

I spent 9 months in the army in Bethlehem, after which a stint at Wits sharpened up my card-playing skills. I joined The Perm where I progressed to systems programmer, supporting the online system,…

Jopie Coetzee

Ná matriek in 1968 doen ek militêre diensplig in die vloot. Ek verwerf die grade BSc (geologie), BSc Ing. (Mynbou), MBA en DBL. As mynbouingenieur was ek vir dertig jaar verbonde aan BHP Billiton…

Kevin More

After matriculating at Grey, I went to the army for a year. I did border duty and became an officer. I then went to Durban for three years to study pharmacy, but left and…

Kobus Olivier

Ek het die voorreg gehad om my laaste twee jaar op skool te kon afsluit by Grey (ek was my hele skoolloopbaan van sub A tot std. 8 op ‘n plattelandse skool, Fort Beaufort…

Koos (Honeybee) Henning

Ná skool begin ek werk by die Departement van Waterwese as ‘n leerling-opmeter.  My eerste pos was in Postmasburg (destyds die Van der Kloof-pypleiding vir besproeiing) in hierdie dorre landskap. 

Koos Swanepoel

Direk ná skool is ek weermag toe waar ek dan ook uiteindelik as ’n offisier diens gedoen het. Ná my weermagdae het ek die Bankwese betree en in verskeie bestuursposte in Bloemfontein, Kimberley, die Vaaldriehoek…

Kroes Smit

Ek was n doodgewone, baie gemiddelde ou gewees op ’n baie bakgat skool. Sal ek ooit my dae in Leithhuis vergeet! Bietjie rugby, swem, skiet, ens. Ongelukkig geen snoeker en darts. Ná skool: All…

Lindsay Mould

Ek het in 2014 ná 23 jaar as hoof by Grey Primêr die tuig neergelê. Vanaf 2011 tot 2017 was ek President van die Vrystaat Rugbyunie en is trots daarop dat Vrystaat in daardie…

Llewellyn Skea

I started my Sub A year at Grey. I resided in Murray House, where my resident teachers were Messrs Baff Bornman and Biscuits Cilliers; then in Brill House with Messrs Patat Cronje, Michau Heyns…

LOOT PRETORIUS

Ek het in std. 5 by Grey aangekom en goeie vriende soos Fred van der Riet, Theuns Steyn, Pierre Potgieter en Piet  Mouton leer ken, saam met wie ek al die pad na matriek…

Lou van Wyk

Ná ’n paar “eerste jaars” het ek MBChB in 1976 behaal, waarna ek vir twee jaar Weermag toe is (1978 en 79). My belangstelling in ortopedie het daartoe gelei dat ek in 1986 vir die…

Mac (Johannes) van der Merwe

Ek was bevoorreg om vir twee jaar deel te wees van ’n unieke groep seuns en onderwysers wat slegs op ’n skool soos Grey sou kon bestaan. In 1969 by die Parabats in Bloemfontein…

Marius Fischer

Op skool vir Cherries gespeel en selfs by Grey-atletiek onder-16 die diskusitem gewen. Die afstand was so vrot dat ek geen beker gekry het nie! Gelukkig om rugby vir Tuks en Noord-Transvaal onder twintig…

Maurice Pereira

Ek en Lynn is op 30 Maart 1972 in Bloemfontein getroud.  Ons is geseënd met twee kinders, Werner (13 Mei 1976) en Carli (22 Desember 1979). Werner woon in Vanderbijlpark, het drie kinders en…

Melville (Mel) Sperryn

We had to make use of Inspector Clouseau’s services to track down Mel, who now resides in the UK (Mel’s son, Brian, provided us with his e-mail address). Unfortunately, Mel did not respond to…

Mervyn Garber

After school, studied Medicine at Wits, where he received his MBChB degree. His dad, who was a general practitioner in Bloemfontein, wanted him to him to specialise in neurology, but Mervyn went to Israel…

Mig Linström

In 1973 getroud met Pat (Fisioterapeut). Ons het drie kinders: Liesl (Taalpraktyk en LLB) wat in Nieu-Seeland woon; Michelle Linström (projekbestuurder by SKY TV in Nieu-Seeland), en Michael (B Sc Genetika asook mediese graad),…

Mike du Toit

Ek het my diensplig aan die Lugmaggimnasium voltooi en my handelsvlieënierslisensie in 1973 geslaag. Trou in 1974 met 'n skoolkys uit Tralies, Elaine Truter. Vlieg as “coperate pilot” tot 1977, waarna ek met lugbespuiting by die…

Mike Maritz

Ek is getroud met Anette Kruger, ‘n regstreekse agterkleinkind van President Paul Kruger.  Haar en Theuns Steyn se oupagrootjies het die oorlog verklaar om die Tweede Vryheidsoorlog in te lui! Ek het vyf kinders…

Oliver Carey

I went to the Air force in Pretoria, after which I obtained my B.Sc (Qs) degree at the University of the Free State. In 1976 I went to work for a construction company in…

Patrick Heaven

Patrick Heaven completed his first degree at the University of Stellenbosch, followed by Honours and Master degrees from the University of the Orange Free State and his doctorate in Psychology from Unisa in 1980.…

Peet (Petros) Weideman

Ek was vanaf standerd 5 op Grey.  Steve Strydom, ons klasonderwyser, het my die bynaam van “Petros” gegee. Ná matriek het ek op 6 Desember 1968 by die Aktekantoor (Departement Justisie) begin werk.  Die…

Peter (Babs) Babrow

I only spent 18 months at Grey, arriving mid-year in 1967 on the Monday after Grey’s first rugby team had lost against Rondebosch in Cape Town.  After matric, I spent a year in the…

Philip Manidis

After Grey, I worked in Bloemfontein at the SAR as a messenger before doing my military service at the armored division in Bloemfontein. I then set off to Cape Town University which was quite…

PHILIP PROSSER

After Matric, I did my military training at the Parabats in Bloemfontein, after which I started my articles at an auditing firm and studied B.com (Acc) part time. After graduating, I entered the corporate…

Pierre (Divvie) de Villiers

Ná skool gaan ek na Tuks om medies te swot. By verstek verander ek na aptekerswese. Uiteindelik gaan ek Weermag toe en saam met ou klasmaats (Fred, Puffs, Smittie), is ons van die eerstes…

Pierre (Spikkels) Jacobs

Ná skool was ek in die SA Vloot, waarna ek op Maties en Grootfontein-landboukollege gestudeer het voordat ek op Philippolis gaan boer het. Trou. Vier dogters en vier kleinkinders. Was kaptein van Vrystaat se…

Pierre du Plessis

I attended eight schools, including Grey Primary, before my high school career at Grey. After my army year, I obtained a Quantity Surveying degree at the University of Port Elizabeth.  I have been working…

Piet (Bom) Louw

Ná skool en 'n jaar in die weermag op Walvisbaai, het ek in 1970 my Landboudiploma op Glen verwerf.  Ek is daarna terug Suidwes toe waar ek 'n jaar lank vir Dirk Mudge (DTA)…

Piet Bredell

After matric, I went to the Navy as a diver.  Played for the Navy’s under-20 rugby team. From 1970 to 1974 I studies law at the University of Stellenbosch and played Maties under-20 rugby. …

Piet Ferreira

Ek was bevoorreg  om van 1964 tot 1968 op Grey te wees.  Ek was bietjie ouer as my klasmaats en het daarom die Kommandodiens bo die jaar diensplig verkies. Ek het by die Vrystaatse…

Piet Mouton

Ek het ná skool by Tukkies gaan studeer. Terug in Bloemfontein het ek vir net meer as dertien jaar as ‘n tandarts gepraktiseer, waarna ek gespesialiseer het en vir byna 28 jaar as prostodontis,…

Robert Gie

When my dad sent me to Grey in St 9, I was excited as this would give me the opportunity to play schoolboy cricket. Never imagined just how good the guys like Ray le…

Roelf du Toit

Obtained an MB ChB and an M Med (Surgical) degree at the University of Pretoria Medical School. Also received a Fellowship in Surgery from the College of Surgeons of SA. Started my career as…

Roger Frewen

Ná skool het ek die verpligte tydperk in die Weermag deurgebring waar ek gevorder het tot die rang van sersant en die nodige tydperk aan die grens deurgebing het. Ek wou graag gaan boer,…

Royden Hodgskin

Oud, getroud en lelik.  Married Sheryl Victor 45 long years ago. We've been together since I was 13.  Three kids and four grandchildren. Awarded (reluctantly) full colours for soccer in '68, but too late…

Rudolf Schörnborn

Ná skool is ek vir ‘n jaar se dwangarbeid na 1SAI in Pretoria, waarna ek sielkunde by Kovsies geswot het.  Ek het egter gou besef my eie kop sal uithaak as ek met ander…

Schalk Cronje

Was van Sub-B op Grey omdat daar nie plek in my Sub A-jaar was nie. Ná skool het ek op Kovsies B Com gaan studeer:  eerste jaar redelik gegaan, tweede jaar meer musiek gemaak.…

Selwyn Garber

After matric, I did military service at the Heidelberg Gymnasium officers training camp, where I became a chef for the brass. In 1969 I went back to Bloemfontein and worked for Frasers, who sent…

Servaas (Serv/Fossil) de Kock

Due to the fact that my father worked for the SA Reserve Bank and was continuously transferred, I had three stints at Grey:  Sub B for 6 months; Standards 3 and 4 and one…

Steph van der Merwe

After leaving school, I spent the year having fun at the Air Force Gym in Valhalla, Pretoria, after which I worked for four years for Barclay Bank DCO in East London. In 1973 I…

Steve Borstlap

I spent the first 6 months of 1969 on the Sunshine tour playing golf, then off to 1 Signal Regiment at Valhalla for basic training. During that time, I did two 3-month stints on…

Steven Magnus

I was at Grey from Sub A (1957) to Matric. In January 1969 I joined Barclays Bank Maitland Street Branch. In June 1969 I was called to the Air Force Gymnasium in Valhalla.

Theuns Steyn

Toe ek my 50 cc-Honda in 1966 gekry het, het die geskiedenisonderwyser, Hennie (Matroos) Marais, my gewaarsku dat ek nou éérs gaan sleg doen op skool. Dit was die aansporing wat ek nodig gehad…

Thomas Louw

Ek was saam met die ander twee Thomasse in die klas. Ek het by die Gevangenisdiens in Bloemfontein gewerk terwyl ek geswot het en is later oorgeplaas na Kroonstad Opleidingskollege. Daarna het ek Skeinat…

Thys Wessels

Ek het in 1964 by Grey beland as 'n Engelssprekende newpoep van Clifton Preparatory School naby Nottingham Road in Natal. Ek dog ek sou in die Engelse baan wees, maar my ouers het besluit…

Tom Ferreira

I was Mr Average at school. I was an average rugby player, an average cricket player, an average athlete and an average scholar.  The only achievement I can really boast about, is that I captained…

Tommie Cronjé

Van my leefjare het ek 62 by Grey Kollege spandeer. No wonder I am so GREY! Vanaf 1950 tot 1954 in Leith Huis gebly waar my pa inwonende onderwyser was en toe in Brill…

WILHELM LANDMAN (LANTIES)

Ná matriek is ek na die Lugmag in Pretoria waar ek in die sekerheidsafdeling geëindig het. In 1970 is ek Stellenbosch toe waar ek ‘n paar lekker jare in Wilgenhof deurgebring het. Studeer Landbou-ekonomie…

Willem (Mof) van der Westhuizen

As ‘n stadskind mis ‘n mens die koshuiskameraderie. Nogal spyt daaroor! Rugby vir die Cherries, krieket vir die derde span en skyfskiet. Later kleiteikenskiet en voorsitter van Maccauw-kleiteikenklub vir vier jaar. Weermag te Walvisbaai…

Willem Slabbert

Julle sal my moontlik onthou as die skaam, teruggetrokke seun wat in die Bybelklas gehakkel het as ons so in die ry afkom en elkeen 'n paar verse moes lees. Middel Std 9 by…

Xander (Fennas) Fenwick

Ná skool geloot vir diensplig te Lugmaggimnasium, Valhalla, met die voorneme om 'n vegvlieënier te word. Weens my minder goeie wiskundesimbool in matriek, besluit die owerhede dit is nie in die land se beste…