Header Image

Pierre (Divvie) de Villiers

Ná skool gaan ek na Tuks om medies te swot. By verstek verander ek na aptekerswese. Uiteindelik gaan ek Weermag toe en saam met ou klasmaats (Fred, Puffs, Smittie), is ons van die eerstes om twee jaar in die mediese korps diens te doen. Besluit in 1980 op ‘n loopbaan in die Farmaseutiese bedryf ná twee jaar in die kleinhandel.

I worked for two international Pharma companies for ten years, eventually becoming the factory manager of an operation that employed 600 factory workers and ran a 24-hour working day.

I married a fellow pharmacist in 1979 and in 1990 we opened our own Pharma contract manufacturing company.  We now have 100 employees and some 50 Pharma Clients.

Ek was vir 34 jaar getroud en het ‘n dogter en ‘n seun met drie kleinkinders. Johannesburg is steeds ons basis en ek sien uit na aftrede in die Kaap.

My stokperdjies is houtwerk en veteraanmotor-restourasie. Ek is bevooreg om oor die jare kontak te kon behou met ongelooflike Grey-manne wat saam met my op skool en in die koshius was. Almal het ongelooflike lewenspaaie gestap.

Some of us aged faster, gained more weight or went bald, but there is nothing more fulfilling than catching up on the good old times over a beer.

< Back to our profiles