Header Image

Butch Dukas

Ná my skooljare was ek ‘n jaar in die Weermag, ‘n jaar op Virginia-myn, ‘n jaar in Kimberley en toe in 1974 terug Bloemfontein toe waar ek veertig jaar vir National and Overseas gewerk het. Ek werk nou soggens vir my skoonseun by BFNCCTV om my uit die kwaad te hou.

Ek is in 1974 getroud met Marinda. Ons het twee dogters en twee seuns (‘n tweeling). Ongelukkig het ons ons een seun elf jaar gelede in ‘n ongeluk verloor. Die liewe Vader het nou vir ons vier kleinkinders gegee, almal seuns.

My school years at Grey were great and I made friends that I will always remember. Teachers I cherish were my hostel masters, Messrs Ewie Cronje, Michau Heyns and Stonie Steenkamp. My best teacher was our maths teacher, Mr Dawie Marquard.

The worst memory was our headmaster (you know who), for reasons I would rather not mention.

Op skool was sport my gunstelingvak. Ek was nooit goed nie, maar is nou nog lief vir my sport. Ek dink nog steeds ons 1968-hokkiespan was die beste ooit.

< Back to our profiles