Header Image

Jopie Coetzee

Ná matriek in 1968 doen ek militêre diensplig in die vloot. Ek verwerf die grade BSc (geologie), BSc Ing. (Mynbou), MBA en DBL.

As mynbouingenieur was ek vir dertig jaar verbonde aan BHP Billiton in 25 lande op 5 kontinente. As akademikus was ek vir tien jaar verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Suid Afrika. Ek is tans deeltydse aanlyn dosent by Milpark Sakeskool.

Ek is outeur van die treatise The Social Contract with Business, wat in 2012 gepubliseer is. My debuutroman in Afrikaans, Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure, is in 2019 gepubliseer.

Ek en my vrou, Pieternel, woon in Mosselbaai.

< Back to our profiles