Header Image

Ernest Rood

Ná skool het ek aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar ek my as tandarts bekwaam het.

Ek het daarna ’n praktyk in Bloemfontein begin en praktiseer nog.

Ek is getroud met Elna en drie kinders is uit die huwelik gebore.

Naskrif

Ernest kry loshande die prys vir die mees beskeie lid van die Klas van ’68.  Ek kan daarvan getuig dat hy een van Bloemfontein se mooiste tuine het, met nie minder nie as 1 200 pragtig-versorgde roosbome.  Die man wat op skool die klavier en viool so pragtig kon bespeel, sê hy kry nie juis meer tyd vir musiek maak nie. – Tom Ferreira

< Back to our profiles