Header Image

Tom Ferreira

I was Mr Average at school. I was an average rugby player, an average cricket player, an average athlete and an average scholar.  The only achievement I can really boast about, is that I captained the famous Peaches rugby team when the regular captain, Chesh Laesecke, was demoted to the Cherries.

Ek het ná skool my verpligte jaar diensplig in die Leërgimnasium op Heidelberg en in Kimberley gedoen, waarna ek die lekkerste vakansie van my lewe in Reitz-kamerwonings aan die Vrystaatse Universiteit deurgebring het. Met ‘n honneursgraad in Kommunikasiekunde agter die blad, het ek as joernalis by Die Volksblad in Bloemfontein ingeval. In 1982 is ek as skakelbeampte terug Kovsies toe, waarna ek as skakelbestuurder by Gencor in Johannesburg aangestel is.

In the early nineties, I started a communication consultancy, Public Ear CC, which specialises in project and crisis communication.  Public Ear has been involved in some major projects such as the Hillside Smelter project in Richards Bay, Saldanha Steel, the Pebble Bed Modular Reactor (PBMR) project and Swakop Uranium’s Husab mine in Namibia.

Ek het die Kaap in 1998 my tuiste gemaak, geniet my werk nog te veel om voltyds op die stoep te sit en konsulteer tans vir ‘n paar Russiese maatskappye en die Vrystaat Cheetahs-rugbyunie, waar ek vir meer as twee jaar ten nouste saamgewerk het met nog ‘n gewese klasmaat, Harold Verster.  Ek het drie kinders en vier kleinkinders wat my oneindig baie plesier verskaf.

< Back to our profiles